Xander Levendal oor arbeidswette rondom plaaswerkers 13 Mei 26

Die regspraktisyn en prokureur van LWO, Xander Levendal, kuier vanoggend in die ateljee om te gesels oor arbeidswette rondom plaaswerkers en wat boere alles in plek moet hê om aan daardie wetgewing te voldoen.
Het jy hulp nodig om die arbeidswetgewing vir plaaswerkers te verstaan ​​en toe te pas?
Kontak die LWO vir kundige advies en praktiese ondersteuning om te verseker dat jou landboubesigheid aan arbeidswetgewing voldoen.

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.