LWO oor die minimumloon: Plaas TV Maart 2023

Die Minister van Indiensneming en Arbeid het op 21 Februarie 2023 in die Staatskoerant die gewysigde nasionale minimumloon afgekondig. Madeleine Ackermann van die LWO brei vanoggend hieroor uit.
Het jy hulp nodig om die arbeidswetgewing vir plaaswerkers te verstaan en toe te pas?
Kontak die LWO vir kundige advies en praktiese ondersteuning om te verseker dat jou landboubesigheid aan arbeidswetgewing voldoen.
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.
Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.