Die vereistes van ‘n dienskontrak

James Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie beantwoord vrae oor dienskontrakte, waarom dit so belangrik is om ‘n dienskontrak te hê en wat volgens die wet daarin vervat moet word. Moet daar steeds ‘n kontrak wees as die verskillende partye sê hulle “vertrou mekaar”?
Het jy hulp nodig om die arbeidswetgewing vir plaaswerkers te verstaan en toe te pas?
Kontak die LWO vir kundige advies en praktiese ondersteuning om te verseker dat jou landboubesigheid aan arbeidswetgewing voldoen.
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.
Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.