Vakbonde en werkgewers: Wat moet produsente weet?

Vir baie werkgewers verskyn vakbonde onverwags op die toneel. Maar hoe begin ‘n mens die verhouding met ‘n vakbond en wat word van jou as werkgewer verwag? Meyer Louw, senior regsadviseur van die LWO Werkgewersorganisasie, praat in vandag se aflewering van Plaas TV meer hieroor.
Het jy hulp nodig om die arbeidswetgewing vir plaaswerkers te verstaan ​​en toe te pas?
Kontak die LWO vir kundige advies en praktiese ondersteuning om te verseker dat jou landboubesigheid aan arbeidswetgewing voldoen.

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.