Die gebruik van bewyse tydens dissiplinêre verhore

Die LWO Werkgewersorganisasie gesels vandag oor ‘n belangrike onderwerp wat beide die werkgewer en werknemer raak – hoe bewyse tydens dissiplinêre en arbitrasieverhore aangebied en gebruik word. Xander Levendal brei nou hieroor uit.
Het jy hulp nodig om die arbeidswetgewing vir plaaswerkers te verstaan en toe te pas?
Kontak die LWO vir kundige advies en praktiese ondersteuning om te verseker dat jou landboubesigheid aan arbeidswetgewing voldoen.
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.
Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.