Minimumloon en landbou / Tendense in trekkerverkope: Farm TV – 11 Februarie 2022

Alwyn Annandale van die LWO Werkgewersorganisasie gesels oor die verhoging van die nasionale minimumloon. Dr Jim Rankin from Agfacts sheds some light on tractor sale trends.
Het jy hulp nodig om die arbeidswetgewing vir plaaswerkers te verstaan en toe te pas?
Kontak die LWO vir kundige advies en praktiese ondersteuning om te verseker dat jou landboubesigheid aan arbeidswetgewing voldoen.
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.
Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.