LWO op die radio – Dissiplinêre verhoor
![lwo radio t Die Minister van Indiensname en Arbeidhet op 17 Februarie 2020 in die Staatskoerant die gewysigde nasionale minimum loon afgekondig.](https://lwo.co.za/wp-content/uploads/2023/10/lwo-radio-t.jpg)
Die LWO werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor dissiplinêre verhore en waarop werkgewers moet let.
Daar word gefokus op:
- Hoekom moet ’n verhoor gehou word?
- Billike prosedure?
- Substantiewe regverdigheid?
- Waarna gaan die kommissaris by die KVBA kyk?
Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101 828 / info@lwo.co.za
DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.
Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.