LWO-LIDMAATPAKKETTE
(Pakket A)
HUISWERKERPAKKET
The close working relationship between the employer and the domestic worker (employees in a private household include: domestic workers | gardeners | workers caring for children, the aged, the sick, the frail or the disabled | drivers of motor vehicles | and domestic workers supplied through an employment service) creates unique challenges and definite risk for the employer.
Neem spesiale kennis van die dienskontrak, vergoeding, verlof, werksure, ens. Dit is belangrik om hierdie aspekte deeglik aan te spreek ten einde jou regte as werkgewer in die verhouding vorentoe te beskerm. Die LWO het hierdie pakket geskep om werkgewers van huiswerkers te ondersteun om aan arbeidswetgewing te voldoen.

PAKKET A
R400.73/MAANDELIKS
R4 808,76 JAARLIKS
- Gratis 24/7 telefoniese advies
- Tweemaandelikse Fokus nuusbrief
- Toegang tot alle LWO-dienste teen ledetariewe: R1,039.50 per uur | R8,24 per km
- Reis tyd R170.00 per 85km