COIDA en OHS WERKSWINKEL
Ons “COIDA” en “OHS” werkswinkel is ontwerp om werkgewers, menslike hulpbronne kundiges, veiligheidsbeamptes en bestuurders van noodsaaklike kennis en toerusting te voorsien om die basiese Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (“COIDA”) en die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid (“OHS”) regulasies na te kom.
BEMEESTER coida en ohs: ‘N OMVATTENDE WERKSWINKEL
Datum: 10 April 2025 | Tyd: 10:00 | Sluit in: OHS Basics, COIDA en Oudits
LWO-lede: R1600 p.p | Nie-lede R2100 p.p
Koop ‘n kaartjie vir ‘n kollega en kry 25% afslag. Kontak ons om te bespreek.
Hierdie werkswinkel fokus op werkgewers se wetlike verpligting om ‘n veilige en gesonde werksomgewing te skep, terwyl die bepalings van “COIDA” om werknemers te beskerm in geval van werksplekbeserings of -siektes, ook aangespreek word.

Op 10 April 2025 – die werkswinkel fokus op:
Oudit wat verband hou met “OHS” en “COIDA”
Hierdie werkswinkel fokus op die wetlike verpligting van werkgewers om ‘n veilige en gesonde werksomgewing te skep, insluitende die verpligtinge van die hoof uitvoerende beampte, aanstel en funksies van gesondheid- en veiligheidsverteenwoordigers en -komitees. Tydens die werkswinkel kyk ons kortliks na “OHS”-wetgewing vir veiligheid in die werksplek.

KOMENDE OPLEIDINGSWERKSWINKELS
Onderwerpe waarby alle werkgewers kan baat vind – bly op hoogte van arbeidswetgewing: