LWO op Grootplaas – vaste termyn dienskontrakte

Die LWO Werkgewersorganisasie het op 21 September 2018 op Grootplaas op KykNet gesels oor vaste termyn dienskontrakte.

Daar is gefokus op die aanwending daarvan, wat is regverdigbare gronde vir die aanwendig, wat is die risiko’s, ens.

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.