LWO op Grootplaas – Werkgewer se regte

Die LWO Werkgewersorganisasie het op 26 Oktober 2018 op Grootplaas op KykNet gesels oor werkgewers se regte.

Daar is gefokus op die werknemer se fidusiêre verpligtinge en hoe die werkgewer dit kan monitor.

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.