LWO op radio – Die nuwe nasionale minimum loon

Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor die nasionale minimum loon.

Daar is gefokus op:

  • Wat moet werkgewers weet?
  • Wanneer tree die nuwe nasionale minimum loon inwerking?
  • Wat is kwytskelding en hoe werk dit?
  • Wie het vrystelling?
DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.