LWO op die radio -Afleggings

Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor afleggings en wat werkgewers moet weet.

Daar is gefokus op:

  • Wanneer kan personeelvermindering of herstrukturering toegepas word?
  • Stappe, prosedures en konsultasies?
  • Wie gaan en wie bly?
  • Skeidingsvergoeding?

Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.