LWO op die radio – mediese sertifikate, kliniek briewe en siekverlof

Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor mediese sertifikate, kliniek briewe en siekverlof.

Daar is gefokus op:

  • Wie mag mediese sertifikate of kliniek briewe uitreik?
  • Ongetekende mediese sertifikate?
  • Wanneer moet ‘n werknemer ‘n mediese sertifikaat inhandig?
  • Betaalde verlof vir maandelikse kliniekbesoeke?

Kontak die LWO 086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.