LWO op die radio – Die griewe prosedure

LWO gesels op Pretoria FM oor die griewe prosedure

Daar is gefokus op:

  • Hoekom is ‘n griewe prosedure belangrik?
  • Wat is ‘n grief en wie kan ‘n grief rig?
  • Wat is die doel van ‘n griewe prosedure?
  • Riglynne vir ‘n griewe prosedure

Kontak die LWO 086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.