Die LWO op Grootplaas – Dissiplinêre verhore

Die LWO het op Grootplaas op KykNet gesels oor dissiplinêre verhore en wat werkgewers moet weet.

Daar is gefokus op:

  • Wanneer kan die werkgewer ‘n verhoor hou?
  • Wat is die stappe om ‘n verhoor te hou?
  • Hoekom ‘n dissiplinêre kode?
  • Wat moet werkgewers weet?

Neem die onsekerheid uit arbeidsreg. Word vandag lid by die LWO!

086 1101828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.