Ontslag in die werksplek : ‘n Kenner gee raad

Meyer Louw, ‘n regsadviseur van die LWO Werkgewersorganisasie, brei uit oor die regverdige hantering van ontslag in die werksplek.
Het jy hulp nodig om die arbeidswetgewing vir plaaswerkers te verstaan en toe te pas?
Kontak die LWO vir kundige advies en praktiese ondersteuning om te verseker dat jou landboubesigheid aan arbeidswetgewing voldoen.
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.
Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.