Plaas TV 11 January: Mites in arbeidsreg / Nutri Feeds

Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie gesels oor die tien algemene arbeidsregmites en ons kuier by Nutri Feeds se aanleg in Lichtenburg.
Het jy hulp nodig om die arbeidswetgewing vir plaaswerkers te verstaan en toe te pas?
Kontak die LWO vir kundige advies en praktiese ondersteuning om te verseker dat jou landboubesigheid aan arbeidswetgewing voldoen.
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.
Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.