LWO gesels op Pretoria FM oor die griewe prosedureDaar is gefokus op: Hoekom is ‘n griewe prosedure belangrik? Wat is ‘n grief en wie kan ‘n grief rig? Wat is die doel van ‘n griewe prosedure? Riglynne vir ‘n griewe prosedure Kontak die LWO 086 110 1828 |...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
LWO op die radio – mediese sertifikate, kliniek briewe en siekverlof
Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor mediese sertifikate, kliniek briewe en siekverlof.Daar is gefokus op: Wie mag mediese sertifikate of kliniek briewe uitreik? Ongetekende mediese sertifikate? Wanneer moet ‘n werknemer ‘n mediese sertifikaat...
LWO op die radio – Outomatiese diensbeëindiging en bedanking
Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor outomatiese diensbeëindiging en bedankings.Daar is gefokus op: Waarvoor moet werkgewers versigtig wees? Wanneer kan die werkgewer dit aanvaar? Moet die bedanking op skrif wees? Kennistydperk? Kontak die LWO 086...
LWO op die radio – Eise by die vergoedingskommissaris
Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor riglyne vir die eise by die vergoedingskommissaris.Daar word gefokus op: Wie en wat is die vergoedingsfonds? Wanneer kan ‘n werknemer eis by die fonds? Watter tipe kompensasie kan geëis word? Wat is die stappe...
LWO op die radio – Vaste termyn dienskontrakte
Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor vaste termyn dienskontrakte en wat werkgewers moet weet.Daar word gefokus op: Wat is ‘n vaste termyn ooreenkoms? Wat is regverdigbare gronde en watter aspekte vorm deel daarvan? Wat gebeur wanneer ‘n vaste-termyn...
LWO op die radio – My werksnemer is in die tronk!
Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor werknemers in die tronk.Daar is gefokus op: Mag ek my werknemer ontslaan hiervoor? Wat moet die werkgewer doen? Dissiplinêre verhoor – hoe en wanneer? Wenke vir werkgewers Kontak die LWO086 110 1828 |...
LWO op die radio – Vakbonde in die werksplek
Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor vakbonde in die werksplek.Daar is gefokus op: Wat is die doel van vakbonde in die werksplek? Wat is die regte van vakbonde in die werksplek? Hoe kan ’n vakbond aanspraak maak op die regte? Voldoende vs...
LWO op die radio – Dissiplinêre verhoor
Die LWO werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor dissiplinêre verhore en waarop werkgewers moet let.Daar word gefokus op: Hoekom moet ’n verhoor gehou word? Billike prosedure? Substantiewe regverdigheid? Waarna gaan die kommissaris by die KVBA kyk? Kontak...
LWO op die radio – Vakbonde in my werksplek
Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor vakbonde in die werksplek.Daar word gefokus op: Watter regte het ’n vakbond in my werksplek? Wanneer mag ‘n vakbond aanspraak maak op die regte? Wat moet die werkgewer doen? Kontak die LWO vir meer inligting...
LWO op die radio – Buitelandse werknemers
Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor die indiensneming van buitelandse werknemersDaar word gefokus op: Wat sê die wet? Wat is my regte as werkgewer? Wat is die werknemer se regte? Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101 828 /...
LWO op RSG Landbou – Progressiewe dissipline
Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op RSG Landbou oor progressiewe dissipline in die werkplek. Daar word gefokus op: Hoe? Wanneer? Prosedures? En nog meer. DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?LAAT LWO JOU HELP!VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING? VIND NOU...
LWO op radio – Bedankings
Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor bedankings.Daar is gefokus op: Waarvoor moet werkgewers versigtig wees? Wanneer kan die werkgewer dit aanvaar? Moet die bedanking op skrif wees? Kennistydperk? Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101...
JOIN THE LWO
