LWO NEWS SEARCH RESULTS

LWO on the radio
LWO op RSG Landbou – die KVBA / CCMA

LWO op RSG Landbou – die KVBA / CCMA

Die LWO gesels op RSG Landbou oor die KVBA / CCMA.Daar word gefokus op:– die doel van die KVBA / CCMA,– prosedures,– wat werkgewers moet weet,– gevolge, en nog meer. Haal die kopseer uit arbeidsreg deur vandag lid te word by die LWO0861 101 828 | info@lwo.co.za |...

read more
LWO on the radio – Disciplinary hearing

LWO on the radio – Disciplinary hearing

Die LWO werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor dissiplinêre verhore en waarop werkgewers moet let.Daar word gefokus op: Hoekom moet ’n verhoor gehou word? Billike prosedure? Substantiewe regverdigheid? Waarna gaan die kommissaris by die KVBA kyk? Kontak...

read more
LWO on the radio – progressive discipline

LWO on the radio – progressive discipline

Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor progressiewe dissipline in die werksplek.Daar word gefokus op: Wat is progressiewe dissipline?  Hoe pas ek progressiewe dissipline toe? Onbillike ontslag?  Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101 828 /...

read more
LWO op die radio – Vakbonde in my werksplek

LWO op die radio – Vakbonde in my werksplek

Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor vakbonde in die werksplek.Daar word gefokus op: Watter regte het ’n vakbond in my werksplek? Wanneer mag ‘n vakbond aanspraak maak op die regte? Wat moet die werkgewer doen? Kontak die LWO vir meer inligting...

read more
LWO op die radio – Buitelandse werknemers

LWO op die radio – Buitelandse werknemers

Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor die indiensneming van buitelandse werknemersDaar word gefokus op: Wat sê die wet? Wat is my regte as werkgewer? Wat is die werknemer se regte? Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101 828 /...

read more
LWO op radio – resignation

LWO op radio – resignation

Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor bedankings.Daar is gefokus op: Waarvoor moet werkgewers versigtig wees? Wanneer kan die werkgewer dit aanvaar? Moet die bedanking op skrif wees? Kennistydperk? Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101...

read more
LWO on radio – Leave

LWO on radio – Leave

The LWO Employers' Organisation spoke on Pretoria FM about leave. The focus was on: What types of leave are there? When may employers refuse leave? Who qualifies for leave? When is an employee entitled to leave? What should employers be careful of? DO YOU DISPLAY THE...

read more
LWO on radio – The new national minimum wage

LWO on radio – The new national minimum wage

Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor die nasionale minimum loon.Daar is gefokus op: Wat moet werkgewers weet? Wanneer tree die nuwe nasionale minimum loon inwerking? Wat is kwytskelding en hoe werk dit? Wie het vrystelling? DO YOU DISPLAY THE...

read more

JOIN THE LWO