Arbeid wenke

Registrasie

  • Is u geregistreer by die Vergoedingskommissaris?
  • Is u geregistreer by die Werksloosheidsversekeringsfonds?

Dienskontrakte

  • Het alle werknemers getekende dienskontrakte? Voldoen hierdie dienskontrakte aan toepaslike wetgewing?
  • Gebruik u wetgewing optimaal tot u voordeel in die opstel van u dienskontrakte?
  • Word die volgende aspekte duidelik aangespreek en uiteengesit in u dienskontrakte:
    • Dissiplinêre kode en procedure
    • Beleide (rook, teistering, selfoon, internet, ens.) en prosedures
    • Verlof (siek, jaarliks, gesinsverantwoordelikheid, studie, kraam)
    • Oortyd, tyd af, korttyd, werktyd
    • Aftree ouderdom
    • Verblyf
    • Pligstaat
  • Is dokumentasie rakende die volgende aspekte in plek:
  • Salarisstrokies wat voldoen aan Arbeidswetgewing
  • Verlofhantering – vorms en prosedure
  • Dissiplinêre kode – is die kode relevant en op datum?
  • Het u ‘n afskrif van die volgende wetgewing beskikbaar in die werkplek:
    • Wet op Basiese Diensvoorwaardes
    • Wet op basiese diensvoorwaardes
    • Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
  • Personeellêers
DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

Volg u die korrekte prosedures in terme van die volgende:

  • Dissiplinêre verhoor
  • Appèl prosedure
  • Griewe prosedure
  • Indiensname prosedure
  • Diensbeëindiging prosedure
  • Besering aan diens prosedure

Ander

  • Betaal u ten minste die minimum loon van toepassing?
  • Voldoen u aan die Wet op Billike Werksgeleenthede?
  • Voldoen u aan die Wet op Vaardigheidsontwikkeling?
  • Is daar ‘n vakbond in u werksomgewing en weet u wat is u regte as werkgewer?
  • Voldoen u aan die Wet op Beroepsgesondheid en –veiligheid?

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.