Nuwe minimum loon – Privaat Sekuriteitsektor vanaf 1 Nov. 2018

Vind hier die nuwe minimum loon vir die Privaat Sekuriteitsektor, wat in werking tree op 01 November 2018, soos deur die Departement van Arbeids vrygestel.

In die dokument (sien skakel) is ook ‘n uiteensetting van onderskeidelik Areas 1, 2 en 3 soos van toepassing. Neem kennis dat die Area 3 premie ten bedrae van R60.00 weggeval het en nie langer ‘n vereiste premie is nie.

Ons beveel aan dat werkgewers hierdie wysigings soos gepubliseer in die Staatskoerant aan werknemers kommunikeer.

Voel asseblief vry om Ons te kontak met enige navrae in hierdie verband, of indien u regsadvies/bystand benodig Ons is 24/7 beskikbaar.

Nog nie ‘n LWO lid nie? Gaan kyk gerus na ons lidmaatskap opsies..

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.