LWO op die radio – progressiewe dissipline

Die LWO Werkgewersorganisasie het op Pretoria FM gesels oor progressiewe dissipline in die werksplek.

Daar word gefokus op:

  • Wat is progressiewe dissipline?
  • Hoe pas ek progressiewe dissipline toe?
  • Onbillike ontslag?

Kontak die LWO vir meer inligting op 0861 101 828 / info@lwo.co.za

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.