Die Wet op Billike Werksgeleenthede 2019

Die Wet op Billike Werksgeleenthede , is op alle werkgewers van toepassing, maar “aangewese werkgewers” (wie aan die minimum vereistes voldoen) het addisionele verpligtinge.

Doel van die Wet op Billike Werksgeleenthede:

Die Wet op Billike Werksgeleenthede het ten doel om onregverdige diskriminasie in die werksplek uit te skakel deur gelyke geleenthede en billike behandeling te bevorder.

Klik hier vir meer inligting rondom:

  • Is jy ‘n “aangewese werkgewer”?
  • Verpligtinge van “aangewese werkgewers”
  • Sperdatums

Let wel:

Indien ‘n “aangewese werkgewer” nie aan hierdie verpligtinge voldoen nie kan ‘n boete van tot R2.7 miljoen of 10% van die werkgewer se jaarlikse omset (wat ook al die grootste is) opgelê word.

Asseblief Kontak die LWO met enige navrae en bystand in die verband. Ons is 24/7 beskikbaar.

Nog nie ‘n LWO lid nie?
Kyk gerus na ons lidmaatskappakkette.

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.