James Pretorius oor die wette rondom nagtelike werksure 28 Jan 2026

Die regsadviseur James Pretorius kuier saam met ons om te gesels oor die wette rondom nagtelike werksure. Ons gesels ook met Frikkie van Loggerenberg, Hoof van Beleggingstrategie en Uitvoerende Beampte van IFSA, oor finansiele beplanning.
Het jy hulp nodig om die arbeidswetgewing vir plaaswerkers te verstaan en toe te pas?
Kontak die LWO vir kundige advies en praktiese ondersteuning om te verseker dat jou landboubesigheid aan arbeidswetgewing voldoen.
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.
Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.