JY FOKUS OP JOU BESIGHEID.

DIE LWO FOKUS OP JOU

ARBEIDSKWESSIES.

Spesialisdienste

wet op billike werksgeleenthede

opleidingskursusse

Die oomblik wanneer ‘n werkgewer-werknemerverhouding ontstaan, is daar streng vereistes waaraan die werkgewer moet voldoen, ongeag die aantal werknemers.

Beperkende arbeidsregulasies bemoeilik besigheid in Suid-Afrika egter geweldig. Dit is dikwels meer effektief om nie-kernaktiwiteite uit te kontrakteer, sodat die werkgewer meer tyd beskikbaar het om aan noodsaaklike besigheidsaktiwiteite te spandeer.

Die LWO maak die hantering van arbeidsregskwessies maklik, eenvoudig EN help jou om jou besigheid te beskerm.

SPESIALISDIENSTE

Die LWO beskik oor ‘n span hoogsopgeleide regsadviseurs – met nagenoeg 235 jaar se toepaslike ervaring op die gebied van arbeidsreg. As ‘n werkgewersorganisasie wat by die Departement van Indiensneming en Arbeid geregistreer is, fokus die LWO uitsluitlik daarop om lede te ondersteun om aan arbeidsreg te voldoen.

Die LWO lewer dienste op die werkgewer se perseel volgens ledebehoefte, maar het ‘n nasionale voetspoor en die nodige infrastruktuur om te verseker dat lede kwaliteit diens ontvang wanneer hulle dit benodig. Die LWO het ook ‘n 24/7 arbeidsregsadvies hulplyn waar lede direkte toegang het tot die regsafdeling vir telefoniese bystand. Dit is belangrik om te verstaan dat die LWO persoonlike diens met praktiese oplossings lewer en nie ‘n inbelsentrum-benadering volg nie.

As geregistreerde werkgewersorganisasie het die LWO outomaties die reg om lede te verteenwoordig by die KVBA, Bedingingsrade en Arbeidshof.

GRATIS ARBEIDSOUDIT VIR ALLE NUWE LEDE

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

DOELONTWERPTE DIENSKONTRAKTE

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

PERSONEEL-VERMINDERING (AFLEGGINGS)

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

REËLS EN DISSIPLINE IN DIE WERKSPLEK

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

KONSULTASIES

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

WAARSKUWINGS

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

DISSIPLINÊRE VERHORE

DISCIPLINARY HEARINGS

HERSTRUKTURERING

RESTRUCTURING

BILLIKE WERKSGELEENTHEDE

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

VAKBONDONDER-HANDELINGE

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

STAKINGS | INDUSTRIËLE AKSIE

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

DEPARTEMENT VAN INDIENSNEMING EN ARBEID INSPEKSIES

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

VERTEENWOORDIGING KVBA BEDINGINGRADE EN ARBEIDSHOF

FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS
24/7 ARBEIDSREGSADVIES HULPLYN
FREE LABOUR AUDIT FOR ALL NEW MEMBERS

SLUIT AAN BY DIE LWO

WET OP BILLIKE WERKSGELEENTHEDE

Die Wet op Billike Werksgeleenthede (WBW) het ten doel om onregverdige diskriminasie in die werksplek uit te skakel deur gelyke geleenthede en billike behandeling te bevorder. Dit is van toepassing op alle werkgewers, maar “aangewese werkgewers” (wat aan die minimum vereistes voldoen) het addisionele verpligtinge.

Die LWO het ‘n toegewyde span wat spesialiseer in die Wet op Billike Werksgeleenthede. Maak seker jy weet wat van jou verwag word en dat jy hierdie wet nakom.

OPLEIDINGSKURSUSSE

Suid-Afrika se arbeidsomgewing is hoogs gereguleer. Bemagtig jouself met kennis en gryp hierdie geleentheid aan om by arbeidsregkundiges te leer.. Jy kan ouself herposisioneer en jou regte as die werkgewer in die diensverhouding vorentoe beskerm, met die regte leiding en ondersteuning.

 

Die LWO bied verskeie opleidingskursusse aan beide LWO-lede en nie-lede:

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Bly voor met ons omvattende voldoeningsvraelys. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.