Die Wet op Billike Werksgeleenthede 2018

Die Wet op Billike Werksgeleenthede , is op alle werkgewers van toepassing, maar “aangewese werkgewers” (wie aan die minimum vereistes voldoen) het addisionele verpligtinge.

Doel van die Wet op Billike Werksgeleenthede:

Die Wet op Billike Werksgeleenthede het ten doel om onregverdige diskriminasie in die werksplek uit te skakel deur gelyke geleenthede en billike behandeling te bevorder.

Klik hier vir meer inligting rondom:

  • Is jy ‘n “aangewese werkgewer”?
  • “Aangewese werkgewers” se verpligtinge: 8 stappe

Let wel:

Indien ‘n “aangewese werkgewer” nie aan hierdie verpligtinge voldoen nie kan ‘n boete van tot R2.7 miljoen of 10% van die werkgewer se jaarlikse omset (wat ook al die grootste is) opgelê word.

Kontak gerus die LWO met enige navrae in die verband, ons is 24/7 beskikbaar.

DO YOU DISPLAY THE RIGHT LEGAL POSTERS?
LAAT LWO JOU HELP!

VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?

VIND NOU UIT.

Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen. Ons help om enige leemtes te identifiseer ten einde te verseker dat jy binne wetlike riglyne besigheid doen.