LWO op die radio – Vakbonde in die werksplek
LWO op die radio – Vakbonde in die werksplek
Die LWO Werkgewersorganisasie gesels op Pretoria FM oor vakbonde in die werksplek.
Daar is gefokus op:
- Wat is die doel van vakbonde in die werksplek?
- Wat is die regte van vakbonde in die werksplek?
- Hoe kan ’n vakbond aanspraak maak op die regte?
- Voldoende vs meerderheid verteenwoordiging?
Kontak die LWO
086 110 1828 | info@lwo.co.za | www.lwo.co.za
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.