Nuwe minimum loon – Gasvryheidsektor vanaf Julie 2018 tot Junie 2019
Nuwe minimum loon – Gasvryheidsektor vanaf Julie 2018 tot Junie 2019
Hiermee die nuwe minimum loon vir werknemers in die Gasvryheidsektor wat inwerking tree op 01 Julie 2018 en geld tot en met 30 Junie 2019.
Die onderstaande tariewe sal weereens aangepas word met die inwerkingtreding van die Nasionale Minimum Loon Wetgewing.
Let wel: Werkgewers moet daarop let om te bevestig onder watter sektor hul besighede sorteer om voldoening te verseker. Kontak gerus die LWO vir 100% sekerheid.
Die totale verhoging vanaf die vorige jaar se minimum loon is 6%.
Voel asseblief vry om Kontak gerus die LWO Werkgewersorganisasie by 086 110 1828 met enige navrae in hierdie verband. Ons is 24/7 beskikbaar.
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.