Gewysigde minimum loon: Groot- en kleinhandelsektor – 2 Augustus 2019
Gewysigde minimum loon: Groot- en kleinhandelsektor – 2 Augustus 2019
Die minimum loon skedule van toepassing op die Groot- en kleinhandelsektor, soos afgekondig deur die Minister van Indiensneming en Arbeids op 2 Augustus 2019 in die Staatskoerant, was foutief. ‘n Gewysigde akedule is gepubliseer op 14 Oktober 2019 wat terugwerkend is na 2 Augustus 2019.
Hierdie minimum loon sal geld tot en met die hersiening van die nasionale minimum loon, soos vrygestel deur die Departement van Arbeid.
Klik hiervir ‘n uiteensetting van onderskeidelik Areas A en B soos van toepassing.
Kontak die LWO vir enige advies en bystand in die verband.
VOLDOEN JOU BESIGHEID AAN ARBEIDSWETGEWING?
VIND NOU UIT.