deur Abrie Bronkhorst – Senior Spesialis RegsadviseurDie verhouding tussen ʼn werkgewer en werknemer is gebaseer op wedersydse voordele en respek. Duidelike reëls en riglyne verseker dat wrywing en misverstande beperk word, wat op sy beurt nie net produktiwiteit nie,...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
5 Faktore vir sukses met ‘n dissiplinere verhoor
Die sukses van ‘n gesonde werkgewer-werknemer verhouding word gebaseer op wedersydse voordele, respek en vertroue. Die werkgewer het egter die reg om kontrole in die werksplek uit te oefen deur reëls te implementeer en dissipline toe te pas in die vorm van...
Summiere ontslag?
Kan die werkgewer ‘n werknemer summier ontslaan? Suid-Afrika se arbeidsomgewing is hoogs gereguleerd. Elke werksplek is uniek en moet werkgewers daarop let om arbeidsverhoudinge in lyn met wetgewing te bestuur. Daar is egter verskeie mites rondom arbeidsreg in die...
Wat van higiëne?
Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid plaas ‘n uitdruklike verpligting op die werkgewer om ‘n veilige en gesonde werksomgewing te skep en te handhaaf. Dit is ongetwyfeld in die werkgewer se belang om konsekwent goeie higiëne in die werksplek toe te pas.BESKERM...
Landbousektor voorsorgfonds (aspf) – tref voorsorg
Daar kan met reg erkenning gegee word aan die wyse waarop werkgewers in die landbousektor deurlopend in belang van werknemers optree. Finansiële beplanning is ‘n belangrike aspek waaraan elke werker aandag behoort te gee en derhalwe is dit ook belangrik dat ‘n...
20 Wenke vir werkgewers
Wenke om aan arbeidsreg te voldoen – nie-nakoming hou ‘n ernstige besigheidsrisiko in vir werkgewers, wat dikwels onderskat word en onaangespreek gelaat word… Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen, ongeag die aantal werknemers....
Onbevoegdheid teenoor wangedrag
Werkgewers word dikwels gekonfronteer met situasies waar dit moeilik is om te onderskei tussen wangedrag en onbevoegdheid. Dit is egter van kardinale belang dat die werkgewer ‘n behoorlike ondersoek loods voordat enige dissiplinêre stappe geneem word om vas te stel of...
Diensverhouding – wat kan foutgaan?
Aan die begin van die diensverhouding ken die partye mekaar nog nie, maar is daar reeds ‘n fidusiêre verpligting in plek wat vereis dat die werknemer in goeie trou en in die beste belang van die werkgewer optree. Dit is belangrik dat die werkgewer ‘n skriftelike...
Afleggings en skeidingspakkette
In die huidige ekonomiese klimaat is baie werkgewers onder geweldige finansiële druk en moet hulle herstrukturering of afleggings oorweeg om volhoubaar te bly. Baie aspekte moet egter in ag geneem word om die werkgewer se risiko te beperk met betrekking tot die...
COIDA oudit en vereistes
Op 14 Julie 2022 het die Direkteur-Generaal van die Departement van Indiensneming en Arbeid ‘n kennisgewing onderteken wat besighede inlig oor nakoming van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (“COIDA”) en die voorneme om besigheidspersele te besoek...
OHSA (Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid) – basiese gedagtes
Basiese gedagtes oor nakoming van die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid (OHSA) sluit in: Om aan wetgewing te voldoen is nie onderhandelbaar nie en nie-nakoming kan die werkgewer duur te stane kom in die algemene bestuur van ‘n besigheid. In ooreenstemming met...
Borsvoed en die werksplek
Suid-Afrika se Openbare Gesondheidsbeleid bevorder en moedig moeders aan om hul babas vir ten minste die eerste ses maande van die kind se lewe te borsvoed. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en sy Goeie Praktykskode, maak voorsiening dat ‘n werkgewer ‘n borsvoedende...
JOIN THE LWO











