Berading is 'n erkende vorm van progressiewe dissipline in die werksplek, maar die waarde daarvan word dikwels onderskat wanneer werkgewers met werknemers konsulteer oor oortredings in die werksplek. Skedule 8 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) sit die...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
Bestuur insubordinasie in die werksplek
Insubordinasie is wanneer 'n werknemer die werkgewer se gesag uitdaag en vind algemeen plaas wanneer 'n werknemer opsetlik weier om 'n wettige en redelike opdrag te gehoorsaam. Werknemers het 'n wetlike plig om enige geldige opdrag binne hul rol te gehoorsaam en die...
Dienskontrakte – ‘n praktiese gids
Om die regte persoon aan te stel is ’n uitdaging op sigself, maar om die regte kontrak te gebruik kan net so verwarrend wees. Elke soort dienskontrak het ’n spesifieke doel en werkgewers moet die regte dienskontrak gebruik om regs- en finansiële gevolge sover moontlik...
Kategoriseer oortredings in die werksplek
Die dissiplinêre kode is ‘n riglyn vir werknemers om hulle in kennis te stel van wat as onaanvaarbare gedrag in die werksplek beskou word en te verseker dat dissiplinêre aksies redelik, konsekwent en regverdig toegepas word.Hoofdoel van die dissiplinêre kodeDie...
Die oordrag van ‘n kontrak ingevolge Artikel 197
Die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 66 van 1995 (WAV) stel streng voorwaardes waaraan voldoen moet word wanneer 'n Artikel 197-oordrag van besigheid hanteer word. Dit is uiters belangrik dat beide werkgewers met mekaar oor die oordrag konsulteer, sowel as met die...
Werkgewers se verpligtinge
WERKGEWERS SE VERPLIGTINGE:1. Voorsien die werknemer van ‘n dienskontrak:'n Werkgewer moet die volgende besonderhede van diens skriftelik aan 'n werknemer verskaf wanneer die werknemer met diens begin: werkgewer se volle naam en adres; werknemer se naam en beroep (met...
UI-19-sertifikaat: Wysiging van die rede vir diensbeëindiging
Dit is 'n algemene gebeurtenis dat werkgewers die rede vir diensbeëindiging op 'n werknemer se UI-19-sertifikaat wysig sodat hulle kan kwalifiseer om Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF)-voordele te eis, maar is dit wettig? Die UI-19-sertifikaat is 'n...
Noodsaaklikheid en implementering van ‘n dissiplinere kode en geskrewe beleide
Besigheid word bedryf in 'n uitdagende omgewing waar elke werksplek uniek is. Werknemers vorm ‘n integrale deel van die werksomgewing en is divers in terme van persoonlikheid, verwysingsraamwerke, waardestelsels, kultuur, motivering, ensovoorts. Wangedrag in die...
Waarskuwings en aftrekkings
Aftrekkings van ‘n werknemer se vergoeding word streng gereguleer deur arbeidswetgewing en moet werkgewers versigtig wees om nie gelde af te trek sonder om die korrekte prosedure te volg nie. Daar is verskeie aftrekkings wat gemaak kan word wat wissel van statutêre...
Die reg tot partytjie
Suid-Afrikaanse arbeidswetgewing, insluitend die Wet op Arbeidsverhoudinge, 66 van 1995, en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 75 van 1997, plaas geen verpligting op die werkgewer om ‘n jaareindfunksie, of byvoorbeeld ‘n Kerspartytjie, aan te bied nie. ‘n...
Middellike aanspreeklikheid
Middellike aanspreeklikheid is indirekte aanspreeklikheid vir die optrede van ‘n ander persoon, soos ‘n werknemer.Gevallestudie:Mev. X, ‘n ontvangsdame by ‘n besige mediese praktyk, was besig om ‘n groot volume telefoonoproepe en pasiëntnavrae te hanteer. Een oggend...
Verso, LSVF en LWO
Artikel verskaf deur VersoVerso, LSVF en LWO: Die Verso Groep van Maatskappye, gestig in 2000, het ‘n nasionale voetspoor en bestaan uit verskeie 100% eie besit maatskappye in die finansiëledienstesektor. Die Verso Groep het uitsonderlike groei beleef sedert sy...
JOIN THE LWO











