LWO NEWS SEARCH RESULTS

Artikels
Die risiko van onbehoorlike vertraging

Die risiko van onbehoorlike vertraging

Tydige dissipline is noodsaaklik om vertroue, billikheid en stabiliteit te handhaaf in die werksplek. Wanneer werkgewers dissiplinêre stappe vertraag nadat wangedrag plaasgevind het, skep dit die indruk dat reëls nie ernstig opgeneem word nie. Werknemers begin onseker...

read more
Gearresteer, bestuur afwesigheid

Gearresteer, bestuur afwesigheid

Wanneer 'n werknemer in hegtenis geneem en aangehou word terwyl hy/sy verhoorafwagtend is, moet werkgewers operasionele behoeftes met billike arbeidspraktyke balanseer. Die sleutelvrae is: hoe om die afwesigheid te klassifiseer (dros, afwesigheid sonder toestemming of...

read more
Normale werksure en oortyd

Normale werksure en oortyd

Hoofstuk 2 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV) reguleer werksure, insluitend normale werksure en oortyd. Werknemers wat minder as die vasgestelde imkomsteplafonbedrag verdien se maksimum normale werksure wat toegelaat word ingevolge artikel 9 van die WBDV...

read more
Permanente en tydelike mediese ongeskiktheid

Permanente en tydelike mediese ongeskiktheid

Ongeskiktheid verwys na wanneer 'n werknemer onbevoeg is en inherent nie in staat is om aan vasgestelde prestasiestandaarde te voldoen nie, hetsy weens swak gesondheid of swak werkprestasie. Wanneer die werknemer weens swak gesondheid nie volgens die werkgewer se...

read more
‘n Kort gids vir verlof in die landbousektor

‘n Kort gids vir verlof in die landbousektor

Ouerlike -, aannemings- en opdraggewende ouerlike verlof het op 1 Januarie 2020 in werking getree kragtens die Wysigingswet op Arbeidswette, Wet 10 van 2018. Baie werkgewers in die landboubedryf raak egter verward oor verlof gegewe die hangende Konstitusionele hofsaak...

read more
Die organisatoriese regte van ’n vakbond

Die organisatoriese regte van ’n vakbond

Heelwat werkgewers is onbewus van die feit dat vakbonde wat voldoende verteenwoordig is in ‘n werksplek, geregtig is om spesifieke regte ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1955 (Wet 66 van 1995) te verkry. Dit is baie belangrik dat werkgewers van die volgende...

read more
Die Wet op Billike Werksgeleenthede

Die Wet op Billike Werksgeleenthede

Is jy ‘n aangewese werkgewer?Aangewese werkgewers is verplig om te voldoen aan die vereistes wat deur die Wet op Billike Werksgeleenthede gestel word. Die Wysigingswet op Billike Werksgeleenthede 4 van 2022 het hierdie wetgewing onlangs gewysig. Alhoewel bogenoemde...

read more
Verlof en openbare vakansiedae

Verlof en openbare vakansiedae

Verlof is 'n noodsaaklike kwessie waar werkgewers ingelig moet wees oor wetlike vereistes en verantwoordelikhede ten einde arbeidsrisiko proaktief te bestuur en onnodige koste te bekamp. JAARLIKSE VERLOF 'n Werknemer is geregtig op 21 opeenvolgende dae (openbare...

read more

JOIN THE LWO