Artikel verskaf deur Narike Kachelhoffer, Evimeria Accounting and Labour AssistDie werkloosheidsfonds het tot stand gekom op 1 April 2002. Die fonds word gereguleer deur die Wet op Werkloosheidsversekering 2001 en die Wet op Werkloosheidsversekeringbydraes 2002.Die...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
Misbruik van siekverlof 2023
Verlof is ‘n sensitiewe aspek in die werksplek waar werkgewers op hoogte moet bly van die vereistes en verantwoordelikheid hieraan gekoppel, om onnodige kostes te bespaar en arbeidsrisiko proaktief te bestuur. Tussen al die tipes verlof, word die meeste vrae gevra oor...
Aanhangsels tot die dienskontrak
‘n Dienskontrak is die belangrikste dokument in die werksplek en vervat die diensvoorwaardes en -bepalings waarop die werkgewer en werknemer ooreengekom het. Dit reguleer die diensverhouding en deur proaktiewe klousules in die dienskontrak in te sluit, is die...
Die goue reels van dissipline toepas
Deur Anneline ScrivenDie Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) – beter bekend in Engels as die CCMA – is gestig as ‘n onafhanklike, apolitiese geskilbeslegtingsliggaam ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) 66 van 1995.Dit is daarop gemik...
5 Faktore vir sukses met ‘n dissiplinere verhoor
Die sukses van ‘n gesonde werkgewer-werknemer verhouding word gebaseer op wedersydse voordele, respek en vertroue. Die werkgewer het egter die reg om kontrole in die werksplek uit te oefen deur reëls te implementeer en dissipline toe te pas in die vorm van...
Wat van higiëne?
Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid plaas ‘n uitdruklike verpligting op die werkgewer om ‘n veilige en gesonde werksomgewing te skep en te handhaaf. Dit is ongetwyfeld in die werkgewer se belang om konsekwent goeie higiëne in die werksplek toe te pas.BESKERM...
20 Wenke vir werkgewers
Wenke om aan arbeidsreg te voldoen – nie-nakoming hou ‘n ernstige besigheidsrisiko in vir werkgewers, wat dikwels onderskat word en onaangespreek gelaat word… Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen, ongeag die aantal werknemers....
Diensverhouding – wat kan foutgaan?
Aan die begin van die diensverhouding ken die partye mekaar nog nie, maar is daar reeds ‘n fidusiêre verpligting in plek wat vereis dat die werknemer in goeie trou en in die beste belang van die werkgewer optree. Dit is belangrik dat die werkgewer ‘n skriftelike...
OHSA (Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid) – basiese gedagtes
Basiese gedagtes oor nakoming van die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid (OHSA) sluit in: Om aan wetgewing te voldoen is nie onderhandelbaar nie en nie-nakoming kan die werkgewer duur te stane kom in die algemene bestuur van ‘n besigheid. In ooreenstemming met...
Borsvoed en die werksplek
Suid-Afrika se Openbare Gesondheidsbeleid bevorder en moedig moeders aan om hul babas vir ten minste die eerste ses maande van die kind se lewe te borsvoed. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en sy Goeie Praktykskode, maak voorsiening dat ‘n werkgewer ‘n borsvoedende...
Konsiliasie arbitrasie slaggate
Wanneer die diensverhouding beëindig word en die werknemer van mening is dat hy/sy onbillik ontslaan is, kan die werknemer die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) nader. Die saak sal eerste vir konsiliasie geplaas word en indien die saak nie...
Kan ‘n werknemer ‘n bedanking terugtrek?
Wanneer 'n werknemer besluit om te bedank, beëindig die werknemer die dienskontrak en -verhouding vrywillig. Die werknemer se besluit om te bedank is 'n eensydige handeling en die werkgewer het geen verpligting om die bedanking formeel te aanvaar sodat dit effektief...
JOIN THE LWO











