Werknemers is ‘n waardevolle bate in die werksplek. Dit is dus baie belangrik om die regte persoon te aan te stel, nie slegs met die regte kwalifikasies en ervaring nie, maar wat ook sal inpas by die werksomgewing en -kultuur.Die doel van ‘n proeftydperk is vir die...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
“Slegs kommissie” werknemers
Werknemers wat kommissie verdien, verskil nie van enige ander werknemer nie, behalwe vir die feit dat hul vergoeding op kommissie gebaseer is. Diensvoorwaardes word gereguleer in terme van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en enige toepaslike...
Dubbelwerk/Dubbelverdienste (“Moonlighting”)
In die werksplek word dubbelverdienste (“moonlighting”) gedefinieer as om ‘n tweede betrekking te beklee sonder om jou primêre werkgewer daarvan in te lig, asook dat werknemers ekstra geld verdien buite werksure. ‘n Moontlike bekommernis is dat dubbelverdienste ‘n...
Skorsing: Straf en voorsorg
Om ‘n werknemer te skors is ‘n algemene gebeurtenis in die werkplek. Werkgewers moet egter daarop let om die korrekte prosedures te volg wanneer hulle skorsing oplê, beide as voorsorg en straf, om onnodige risiko te vermy.Wat is skorsing as voorsorg?Skorsing as...
Verkoop (oordrag) van besigheid en arbeidsreg
Ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) word ’n werknemer se dienskontrak outomaties oorgedra na die nuwe werkgewer wanneer ’n besigheid as ’n lopende saak (‘going concern’) verkoop word. Enige ontslag wat verband hou met so ‘n oordrag van besigheid, sal as...
bedingingsraad – wat-daarvan?
Arbeidswetgewing is van toepassing op alle werkgewers en werknemers. ie Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV) vervat die minimum bepalings en voorwaardes van indiensname waarop die partye kan kontrakteer. Indien ‘n onderneming egter onder ‘n industrie val wat deel...
COVID-19 en dissiplinêre stappe teen werknemers
Alle werkgewers moet voldoen aan die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid. Hierdie wet vereis dat werkgewers so ver as wat redelikerwys doenbaar is ‘n werksomgewing moet verskaf en in stand hou wat veilig en sonder risiko is vir die gesondheid van werknemers,...
KVBA prosesse en wat werkgewers moet weet
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA – beter bekend in Engels as die “CCMA”), is gestig as ‘n onafhanklike, apolitiese geskilbeslegtingsliggaam ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) KVBA prosesse is daarop gemik om billike...
“Inspeksies” deur vals beamptes
Dit het onder die Departement van Indiensneming en Arbeidse aandag gekom dat mense hulself valslik voordoen as inspekteurs van hierdie Departement. In sommige gevalle word werkgewers gedwing en geïntimideer om “nuwe” plakkate aan te koop.Maak seker jy doen die...
3 Tipes arbeidsinspeksies
Suid-Afrikaanse arbeidswetgewing is uitgebreid en ononderhandelbaar. Baie werkgewers doen besigheid eerlikwaar onder die indruk dat hulle aan arbeidswetgewing voldoen, terwyl dit in werklikheid nie die geval is nie. Nie-voldoening kan ‘n ernstige finansiële impak hê,...
Werkgewers, wees konsekwent!
Werkgewers moet daarop let om altyd konsekwent op te tree in die werksplek en werknemers nie verskillend te hanteer sonder ‘n regverdigbare rede nie. Die werkgewer-werknemer verhouding ontstaan met indiensname. Hierdie verhouding is gebaseer op wedersydse voordele en...
Voordele van goeie higiene in die werksplek
Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid plaas ‘n uitdruklike verpligting op die werkgewer om ‘n veilige en gesonde werksomgewing te skep en te handhaaf. Nieteenstaande die vereiste gesondheid- en veiligheidsregulasies in terme van die COVID-19 pandemie waaraan...
JOIN THE LWO











