Ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) word ’n werknemer se dienskontrak outomaties oorgedra na die nuwe werkgewer wanneer ’n besigheid as ’n lopende saak (‘going concern’) verkoop word. Enige ontslag wat verband hou met so ‘n oordrag van besigheid, sal as...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
Weiering teen inenting – ontslaanbare oortreding?
Weiering teen inenting – In ‘n onlangse arbitrasiebevel is bevind dat dit substantief billik is om ‘n werknemer te ontslaan wat gekant is teen verpligte inenting in die werksplek.Daar is drie erkende gronde van ontslag naamlik: wangedrag, operasionele vereistes...
bedingingsraad – wat-daarvan?
Arbeidswetgewing is van toepassing op alle werkgewers en werknemers. ie Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV) vervat die minimum bepalings en voorwaardes van indiensname waarop die partye kan kontrakteer. Indien ‘n onderneming egter onder ‘n industrie val wat deel...
Seksuele teistering in die werksplek
Seksuele teistering is ‘n ernstige oortreding en word ook gesien as ‘n vorm van onbillike diskriminasie. Die Wet op Billike Werksgeleenthede (WBW) bepaal dat ‘n werkgewer die wet oortree indien hy/sy versuim om die nodige stappe te neem in gevalle van beweerde...
Staking – beskermd teenoor onbeskermd
Ingevolge die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, het elke werknemer die reg om te staak. ‘n Staking word in terme van die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) gedefinieer as die gedeeltelike of volkome gesamentlike weiering om te werk, of die vertraging of...
COVID-19 en dissiplinêre stappe teen werknemers
Alle werkgewers moet voldoen aan die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid. Hierdie wet vereis dat werkgewers so ver as wat redelikerwys doenbaar is ‘n werksomgewing moet verskaf en in stand hou wat veilig en sonder risiko is vir die gesondheid van werknemers,...
COVID-19: selfkwarantyn teenoor isolasie
Wat is die verskil tussen selfkwarantyn en isolasie? Volgens die Staatskoerant 44700, gedateer 11 Junie 2021, is die definisies soos volg:ISOLASIE – REGULASIE 6(4)Isolasie vind plaas wanneer ‘n werknemer simptome van COVID-19 ontwikkel of positief diagnoseer vir...
2021 – Wet op Billike Werksgeleenthede, is jy ‘n aangewese werkgewer?
Die Wet op Billike Werksgeleenthede is op alle werkgewers van toepassing, maar ‘n “aangewese werkgewer” (wat aan die minimum vereistes voldoen) het addisionele verpligtinge. Maak seker jy weet wat van JOU verwag word en dat jy daaraan voldoen! Die Wet op Billike...
KVBA prosesse en wat werkgewers moet weet
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA – beter bekend in Engels as die “CCMA”), is gestig as ‘n onafhanklike, apolitiese geskilbeslegtingsliggaam ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) KVBA prosesse is daarop gemik om billike...
“Inspeksies” deur vals beamptes
Dit het onder die Departement van Indiensneming en Arbeidse aandag gekom dat mense hulself valslik voordoen as inspekteurs van hierdie Departement. In sommige gevalle word werkgewers gedwing en geïntimideer om “nuwe” plakkate aan te koop.Maak seker jy doen die...
Politieke partye en vakbonde in die werksplek
Wanneer vakbonde aanspraak maak op organisatoriese regte binne die werksplek, is werkgewers dikwels onseker rakende hul eie regte en dié van die vakbond, asook hoe hierdie regte gereguleer word. Daar is huidiglik egter ‘n tendens dat sekere politieke partye hulself...
Personeelvermindering: wat is “bumping”?
In die huidige ekonomiese klimaat, sukkel baie werkgewers om mededingend en winsgewend te bly en moet dus verskillende opsies oorweeg om aan te pas by ‘n veranderende omgewing. Personeelvermindering is ‘n “geen fout” afdanking, aangesien die werknemer niks verkeerd...
JOIN THE LWO











