Wanneer vakbonde aanspraak maak op organisatoriese regte binne die werksplek, is werkgewers dikwels onseker rakende hul eie regte en dié van die vakbond, asook hoe hierdie regte gereguleer word. Daar is huidiglik egter ‘n tendens dat sekere politieke partye hulself...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
Personeelvermindering: wat is “bumping”?
In die huidige ekonomiese klimaat, sukkel baie werkgewers om mededingend en winsgewend te bly en moet dus verskillende opsies oorweeg om aan te pas by ‘n veranderende omgewing. Personeelvermindering is ‘n “geen fout” afdanking, aangesien die werknemer niks verkeerd...
Effek van die nuwe inkomsteplafon 2021
Tesame met die nuwe nasionale minimum loon wat op 01 Maart 2021 inwerking getree het, moet werkgewers ook kennis neem van die verhoogde jaarlikse inkomsteplafon wat geïmplementeer is. Die vorige inkomsteplafon is sedert 1 Julie 2014 inwerking en is nou verhoog van...
3 Tipes arbeidsinspeksies
Suid-Afrikaanse arbeidswetgewing is uitgebreid en ononderhandelbaar. Baie werkgewers doen besigheid eerlikwaar onder die indruk dat hulle aan arbeidswetgewing voldoen, terwyl dit in werklikheid nie die geval is nie. Nie-voldoening kan ‘n ernstige finansiële impak hê,...
Van die huis af werk
Van die huis af werk as ‘n opsie: Werkgewers vaar deur onbekende waters sedert die nasionale inperkingstydperk afgekondig is einde Maart 2020. Die inperkingstydperk is geïmplementeer om die verspreiding van die COVID-19 virus hok te slaan en tyd te wen om die...
Siekverlof en covid-19
Werkgewers vaar deur onbekende waters sedert die nasionale inperkingstydperk geïmplementeer is einde Maart 2020. So baie uitdagings duik op: siekverlof, gesondheid en veiligheid, afleggings, korttyd, WVF, betaling van salarisse, onsekerheid en dissipline in die...
‘n Wêreld se geleenthede: gebruik arbeidsreg om jou besigheid te beskerm
Arbeidswetgewing stel streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen. Om aan wetgewing te voldoen is nie onderhandelbaar nie. Die omvang daarvan kan as oorweldigend gesien word aangesien dit ‘n hoogs gereguleerde omgewing is. Die Wêreld Ekonomiese Forum het die...
Personeelvermindering
Werkgewers het twee doelwitte: winsgewendheid en volhoubaarheid. Personeelvermindering is die proses wat die werkgewer moet volg wanneer, onder andere, ‘n werknemer se posisie oorbodig word en ontslag plaasvind weens operasionele vereistes. Employers must consistently...
Proeftydperk: mites, moet’s en moenie’s
‘n Dienskontrak is noodsaaklik om arbeidsverhoudinge te bestuur. ‘n Dienskontrak is noodsaaklik om arbeidsverhoudinge te bestuur. Dit vorm die basis van die verhouding tussen die werkgewer en die werknemer. Dit vervat die bepalings en voorwaardes soos ooreengekom...
Dissiplinêre verhoor: werkgewers moet hierdie stappe volg
Every business has rules for the workplace. hen these rules are broken and the misconduct is serious, the employer can proceed with a disciplinary hearing – but how, and what are the correct steps to follow? South Africa’s labour market is highly regulated, which...
Personeelvermindering – wat? wanneer? hoe?
Werkgewers moet dus alle faktore konsekwent evalueer wat ‘n invloed kan hê op die langtermyn sukses van die onderneming ten einde ‘n koste-effektiewe omgewing te skep wat die onderneming in staat stel om mededingend te bly in die mark. Personeelvermindering is die...
Insubordinasie – hou nou
Duidelike reëls en riglyne verseker dat wrywing en misverstande beperk word. Hierdeur sal jy produktiwiteit en ‘n positiewe werksomgewing bevorder. Hierdeur sal jy produktiwiteit en ‘n positiewe werksomgewing bevorder. Redes vir so ‘n werknemer se swak houding kan sy...
JOIN THE LWO











