Die verhouding tussen die werkgewer en die werknemer is gebaseer op wedersydse voordele en respek. Duidelike reëls en riglyne verseker dat wrywing en misverstande tot die minimum beperk word, wat op sy beurt nie net produktiwiteit nie, maar ook 'n positiewe...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
Die kuns van konsiliasie
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) in Suid-Afrika is ’n onafhanklike statutêre liggaam wat die oplossing van werksplekgeskille deur middel van versoening, bemiddeling en arbitrasie fasiliteer. Die KVBA is gestig ingevolge die Wet op...
Identifiseer arbeidsinspekteurs
Dit is noodsaaklik vir beide werkgewers en werknemers om te verseker dat daar aan arbeidswetgewing voldoen word, ten einde billike werksomstandighede te bevorder. In Suid-Afrika vervul die Departement van Indiensneming en Arbeid hierdie sentiment deur hul Inspeksie-...
Tronk – wat nou?
Wat doen 'n werkgewer wanneer 'n werknemer versuim om vir werk aan te meld en daar ontdek word dat die werknemer op kriminele aanklagte gearresteer is en verhoorafwagtend in polisie-aanhouding is? Moet die werknemer behandel word asof hy gedros het? Afwesig sonder...
Beskermingsbevele teen voormalige werknemers
Met die vinnige pas van vandag se sakewêreld kan verhoudinge tussen werkgewers en werknemers soms versuur. Wanneer voormalige werknemers bedreigings inhou of betrokke raak by teistering, moet werkgewers optree om hul bates, hul werknemers en hul reputasie te beskerm....
Berading as ‘n vorm van progressiewe dissipline
Berading as ‘n vorm van progressiewe dissipline in die werksplek en die waarde daarvan word dikwels oorgesien. Die Wet op Arbeidsverhoudinge (“WAV”) omskryf progressiewe dissipline soos volg:“Die benadering van progressiewe dissipline in die werksplek, beskou die doel...
Diefstal en afdanking
Wet op die Voorkoming en Bekamping van Korrupte Aktiwiteite, 12 van 2004 (“Prevention and Combating of Corrupt Activities Act, 12 of 2004 ‘PCCA’”)Op die gebied van arbeidsreg en korporatiewe bestuur is die Wet op die Voorkoming en Bekamping van Korrupte Aktiwiteite,...
“Dit was net ‘n grap”
Dikwels gebeur dit dat ‘n werknemer onvanpaste gedrag probeer verskoon met “dit was net ‘n grap”. In die werksomgewing veral, is die bestuur van menseverhoudinge kompleks en kan ‘n “grappie” ernstige en verreikende gevolge hê waarvoor die werknemer aanspreeklik gehou...
Coid wet voorheen bekend as workmens compensation
Artikel verskaf deur Stephan Pietersen, Work Accident Support.Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (COID-wet), 1993Ingevolge die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes, No 130 van 1993 (COID-wet), voorheen bekend as “Workmen’s Compensation”,...
Diensbeeindiging kennistydperke en betaling in plek daarvan – ‘n praktiese gids
In die dinamiese landskap van indiensneming is die beëindiging van ‘n diensverhouding dikwels ‘n onvermydelike deel van sakebedrywighede. Vir ‘n werkgewer is dit van kardinale belang om die bepalings oor kennistydperke en betaling versigtig te navigeer om nakoming te...
Wat kan verkeerd loop in die diensverhouding
By die aanvang van die diensverhouding ken die partye mekaar nog nie, maar is daar reeds ‘n fidusiêre verpligting in plek wat vereis dat die werknemer in goeie trou en in die werkgewer se beste belang optree. Dit is belangrik dat die werkgewer ‘n skriftelike...
Beswaar teen con / arb by die kvba
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA – beter bekend in Engels as die “CCMA”) , is gestig as ‘n onafhanklike, apolitiese geskilbeslegtingsliggaam ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV). KVBA prosesse is daarop gemik om billike...
JOIN THE LWO











