Frustrasies in die werksplek is nie ongewoon nie en kan produktiwiteit en moraal negatief beïnvloed. Navorsing toon dat die gemiddelde volwassene ten minste een keer per dag kwaad word en ongeveer drie keer per dag gefrustreerd of geïrriteerd raak. In die...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
Nuut verhoogde inkomsteplafon
Dit is uiters belangrik vir elke werkgewer om te bepaal watter werknemers bo die inkomsteplafon verdien en watter werknemers onder die inkomsteplafon verdien, aangesien dit ‘n groot impak het op die diensvoorwaardes en -bepalings waarop die werkgewer en werknemer kan...
Landbousektor voorsorgfonds (aspf) – tref voorsorg
Daar kan met reg erkenning gegee word aan die wyse waarop werkgewers in die landbousektor deurlopend in belang van werknemers optree. Finansiële beplanning is ‘n belangrike aspek waaraan elke werker aandag behoort te gee en derhalwe is dit ook belangrik dat ‘n...
COIDA oudit en vereistes
Op 14 Julie 2022 het die Direkteur-Generaal van die Departement van Indiensneming en Arbeid ‘n kennisgewing onderteken wat besighede inlig oor nakoming van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (“COIDA”) en die voorneme om besigheidspersele te besoek...
“Die groot bedanking”
‘Die Groot Bedanking’ is ’n wêreldwye tendens of neiging waar werknemers in die afgelope twee jaar hul werk bedank, op soek na meer vervullende en doelgerigte werk met beter betaling en voordele.Die pandemie het drastiese werksveraderinge tot gevolg gehad waar...
Weiering teen inenting – ontslaanbare oortreding?
Weiering teen inenting – In ‘n onlangse arbitrasiebevel is bevind dat dit substantief billik is om ‘n werknemer te ontslaan wat gekant is teen verpligte inenting in die werksplek.Daar is drie erkende gronde van ontslag naamlik: wangedrag, operasionele vereistes...
Stappe ter voorbereiding van die nasionale minimum loon
Kragtens die Nasionale Minimum Loon Wet (NMLW) beoordeel en hersien die Nasionale Minimum Loon Kommissie jaarliks die nasionale minimum loon. Die Kommissie lê dan ‘n aanbeveling voor aan die Minister van Indiensneming en Arbeid om die nasionale minimum loon vir die...
COVID-19: selfkwarantyn teenoor isolasie
Wat is die verskil tussen selfkwarantyn en isolasie? Volgens die Staatskoerant 44700, gedateer 11 Junie 2021, is die definisies soos volg:ISOLASIE – REGULASIE 6(4)Isolasie vind plaas wanneer ‘n werknemer simptome van COVID-19 ontwikkel of positief diagnoseer vir...
2021 – Wet op Billike Werksgeleenthede, is jy ‘n aangewese werkgewer?
Die Wet op Billike Werksgeleenthede is op alle werkgewers van toepassing, maar ‘n “aangewese werkgewer” (wat aan die minimum vereistes voldoen) het addisionele verpligtinge. Maak seker jy weet wat van JOU verwag word en dat jy daaraan voldoen! Die Wet op Billike...
Aangepaste waaksaamheidvlak 2: COVID-19
Aangepaste waaksaamheidvlak 2Suid-Afrika het beweeg na ‘n aangepaste vlak 2 waaksaamheid met betrekking tot die Coronavirus (COVID-19) pandemie sedert 31 Mei 2021. Laai die Staatskennisgewing gedateer 30 Mei 2021 af ter inligting om te implementeer.Hierdie pandemie...
Personeelvermindering: wat is “bumping”?
In die huidige ekonomiese klimaat, sukkel baie werkgewers om mededingend en winsgewend te bly en moet dus verskillende opsies oorweeg om aan te pas by ‘n veranderende omgewing. Personeelvermindering is ‘n “geen fout” afdanking, aangesien die werknemer niks verkeerd...
Effek van die nuwe inkomsteplafon 2021
Tesame met die nuwe nasionale minimum loon wat op 01 Maart 2021 inwerking getree het, moet werkgewers ook kennis neem van die verhoogde jaarlikse inkomsteplafon wat geïmplementeer is. Die vorige inkomsteplafon is sedert 1 Julie 2014 inwerking en is nou verhoog van...
JOIN THE LWO











