Die werksplek is ‘n emosionele omgewing met verwysing na arbeidsverhoudinge. Dit kan dikwels lei daartoe dat ‘n werknemer sê “Ek bedank!”, of dat die werknemer uitgereikte toerusting inhandig en die werksplek verlaat. Maar kan die werkgewer dit so aanvaar, of moet ‘n...
LWO NEWS SEARCH RESULTS
waaksaamheid vlak 2: covid-19
Waaksaamheid vlak 2Suid-Afrika het beweeg na ‘n vlak 2 waaksaamheid met betrekking tot die Coronavirus (COVID-19) pandemie sedert 18 Augustus 2020. Laai die Staatskoerant gedateer 17 Augustus 2020 af ter inligting om te implementeer.Hierdie pandemie het ongetwyfeld ‘n...
kvba sake & covid-19
Duisende werknemers is afgelê of afgedank gedurende die COVID-19 geïnduseerde inperkingstydperk. Baie van hierdie werknemers het hulself gewend tot die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) vir hulp en het KVBA sake verwys.Die KVBA het nasionaal...
7 x COVID-19 mites…
Mites – wat is waar of vals? Slegs werkgewers wat aan BEEE voldoen, kan aansoek doen vir die COVID-19 voordeel (TERS) VALS: enige onderneming wat bydra tot die werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) wat nie salarisse kan betaal as gevolg van die inperkingsperiode nie,...
Waaksaamheid vlak 3: COVID-19
Waaksaamheid vlak 3Suid-Afrika het beweeg na ‘n vlak 3 waaksaamheid met betrekking tot die Coronavirus (COVID-19) pandemie sedert 1 Junie 2020. Laai die Staatskoerant gedateer 28 Mei 2020 af ter inligting om te implementeerGesondheid en veiligheidLaai die...
Nasionale minimum loon 1 Maart 2020
Die Minister van Indiensname en Arbeidhet op 17 Februarie 2020 in die Staatskoerant die gewysigde nasionale minimum loon afgekondig. Die gewysigde minimum loon sal inwerking tree op 1 Maart 2020 en is van toepassing op alle werkgewers in Suid-Afrika.Die nasionale...
Gewysigde minimum loon: Groot- en kleinhandelsektor – 2 Augustus 2019
Die minimum loon skedule van toepassing op die Groot- en kleinhandelsektor, soos afgekondig deur die Minister van Indiensneming en Arbeids op 2 Augustus 2019 in die Staatskoerant, was foutief. ‘n Gewysigde akedule is gepubliseer op 14 Oktober 2019 wat terugwerkend is...
Nuwe minimum loon – Kontrakskoonmakersektor: 1 Februarie 2019
Die nuwe minimum loon vir die Kontrakskoonmakersektor tree inwerking op 1 Februarie 2019. Klik hier vir ‘n volledige uiteensetting van die onderskeie Areas en minimum lone van toepassing.. Hierdie minimumloon is hoër as die nasionale minimum loon. en werkgewers is...
Nasionale minimum loon – 1 Januarie 2019
Die president het die Nasionale Minimum Loon Wet, asook die wysigings aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en die wysigings aan die Wet op Arbeidsverhoudinge geteken op Vrydag, 23 November 2018. Hierdie wetgewing tree inwerking op 1 Januarie 2019.Wat behels dit?Met...
Nuwe minimum loon – Privaat Sekuriteitsektor vanaf 1 Nov. 2018
Vind hier die nuwe minimum loon vir die Privaat Sekuriteitsektor, wat in werking tree op 01 November 2018, soos deur die Departement van Arbeids vrygestel. In die dokument (sien skakel) is ook ‘n uiteensetting van onderskeidelik Areas 1, 2 en 3 soos van toepassing....
Die Wet op Billike Werksgeleenthede 2018
Die Wet op Billike Werksgeleenthede , is op alle werkgewers van toepassing, maar “aangewese werkgewers” (wie aan die minimum vereistes voldoen) het addisionele verpligtinge.Doel van die Wet op Billike Werksgeleenthede:Die Wet op Billike Werksgeleenthede het ten doel...
Vals gerugte oor die nasionale minimum loon
Gerugte en kennisgewings deur arbeidskonsultante doen die rondte dat die implementeringsdatum van die nasionale minimum loon 1 Oktober 2018 sal wees.Hierdie gerugte is van alle waarheid ontbloot en is nie korrek nie!Mnr. Thembinkosi Mkalipi, Hoof Direkteur,...
JOIN THE LWO











